Kalahari Bruidskou 2010
headline »
Thu, 17/06/10 – 17:12 | No Comment

Met trots stel ons die Noord-Kaap se eerste Bruid Expo bekend.
Die Kalahari Bruidskou is die eerste van sy soort wat in Upington gehou sal word.
Die Bruidskou is ‘n eerste vir ons as Linx Graphics en ons beoog om hierdie expo ‘n sukses te maak en instelling elke jaar, daarom maak ons staat op u ondersteuning.
Die [...]

Read the full story »
Events

Jokes

News

Review

World

Home » Archive by Tags

Articles tagged with: afrikaans

Haai Wysheid
Sunday, 25 Jul, 2010 – 23:26 | No Comment
Haai Wysheid

Twee groot wit haaie swem in die see en sien ‘n skip wat sink.
“Volg my, seun” sê pappa haai vir sy seun en hulle swem tot by die skip.
“Eers  swem  ons  om  die mense in die water met net die puntjies van ons vinne wat wys”
En hulle doen dit.
“Knap gedaan, seun! Nou swem ons om hulle [...]

Ai ou Liewe Lena
Monday, 11 Jan, 2010 – 12:11 | No Comment
Ai ou Liewe Lena

Liewe Lena het nie antwoorde vir hulle gehad nie
Liewe Lena
Ek het ‘n man wat ek nie kan vertrou nie. Hy  verneuk my so baie, ek weet nie eers of die kind  wat ek verwag syne is nie.
Liewe Lena
Ek is ‘n 23-jarige bevryde vrou wat al twee jaar  lank op die Pil is. Dit raak nou [...]

20 Maniere om te weet jy is kommin
Tuesday, 22 Sep, 2009 – 6:54 | No Comment
20 Maniere om te weet jy is kommin

1. Die Halloween pampoen op jou stoep het meer tande as jou girlfriend.
2. Jou twaalf jarige dogter mag rook by die tafel voor haar kinders.
3. Jy is al drie keer getroud maar jou skoonouers bly dieselfde.
4. Jy dink chicks wat nie in jou belangstel nie, bestaan nie.
5. Jack Daniels is op jou lys van mense [...]

Los my uit!
Wednesday, 24 Jun, 2009 – 6:23 | No Comment
Los my uit!

‘n Man stop langs ‘n dogtertjie wat terugstap huistoe na skool.
“As jy Inklim sal ek jou ‘n suigstokkie gee.”
Die dogtertjie hou net aan loop.
Die man ry stadig agter haar aan. Weer sê die man
“As jy inklim Dan gee ek Jou hierdie hele sak suigstokkies!”
Die dogtertjie draai om en sê:
“Pa, Ek het al hoeveel keer vir [...]

Koos & die papegaai
Saturday, 13 Jun, 2009 – 8:00 | No Comment
Koos & die papegaai

Koos vlieg besigheidsklas tussen Kaapstad en Johannesburg, en hy is besonder verbaas om te sien dat die passasier in die stoel langs hom ‘n papegaai is. Toe die lugwaardin verbykom, vra Koos vir ‘n koppie koffie.
“En vir my ‘n whiskey, jou koei!” snou die papegaai haar toe.
Die lugwaardin is so verbaas dat sy die whiskey [...]

Oppie-grond Boere-Saaikology…
Wednesday, 3 Jun, 2009 – 6:34 | 2 Comments
Oppie-grond Boere-Saaikology…

Wees altyd dankbaar vir alles wat jy het en lewe eenvoudig.  Hoe minder goeters jy het, hoe minder wharries het jy …en hoe lekkerder slaap jy!
Wees onvoorwaardelik lief vir jou gesin en familie en aanvaar elkeen presies net soos hy/sy daar is …vriende kan jy kies, familie nie!
Moenie toelaat dat jou brein muf met ‘issues’ [...]

Skool afwesigheidsbriefies
Wednesday, 3 Jun, 2009 – 6:18 | No Comment
Skool afwesigheidsbriefies

Verskoon asseblief Lisa se afwesigheid.  Sy was baie siek en die dokter het gesê sy moet dit afslaap, en toe het ek haar laat uitsit.
Geagte Skool, Dawie was afwesigheid gewees op Maart 29, 30, 32, 32 en ook 33.
Joylene was nie by die skool nie, want hulle het haar verstaantande geslaag.
Verskoon asseblief vir Pierre , [...]

Spietkop
Tuesday, 26 May, 2009 – 6:59 | No Comment
Spietkop

Ek gaan toe mos die ander dag inkopies doen in Bloemfontein.  Toe ek uit die winkels kom is die spietkop besig om ‘n kaartjie te skryf.
Ek stap toe maar na hom en sê, “Ag kom nou meneer… kan jy nie ‘n man ‘n kans gee nie?  Ek kom nie veel stad toe nie en nou [...]

Alexander Hotel
Monday, 25 May, 2009 – 9:13 | One Comment
Alexander Hotel

Soos u weet is ek besig met BEE ontwikkeling en soek ek opregte beleggers om in ons projek te belê , dividende word betaal
aan beleggers met elke besoek aan die Hotel .
Verdere voordele sluit in kamer bediening van skaapkop of  pap en derms meduim to rare en n gratis 2 liter vaalwyn .
Veilige parkering met [...]

Hoekom Die Bybel lees?
Sunday, 17 May, 2009 – 20:18 | One Comment
Hoekom Die Bybel lees?

Hoekom Die Bybel lees as ek niks verstaan of, as ek verstaan, nie onthou wat ek gelees het nie?
Storie van ‘n Oupa wat iewers in die berge gebly het met sy kleinseun. Die knaap het ‘n baie hoë agting gehad vir sy oupa, en soos dit maar  gaan, het hy probeer naboots wat Oupa doen.
Oupa [...]