Kalahari Bruidskou 2010
headline »
Thu, 17/06/10 – 17:12 | No Comment

Met trots stel ons die Noord-Kaap se eerste Bruid Expo bekend.
Die Kalahari Bruidskou is die eerste van sy soort wat in Upington gehou sal word.
Die Bruidskou is ‘n eerste vir ons as Linx Graphics en ons beoog om hierdie expo ‘n sukses te maak en instelling elke jaar, daarom maak ons staat op u ondersteuning.
Die [...]

Read the full story »
Events

Jokes

News

Review

World

Home » Archive by Tags

Articles tagged with: 2009

Mighty Men 2009 Testimony!
Wednesday, 6 May, 2009 – 10:48 | One Comment
Mighty Men 2009 Testimony!

Impressions of a Medic at Mighty Men 09  -   28 April 2009
3 months ago the deal was finalized. I would supply the medical cover at this year’s event. I was competing against a rival company, and was prepared to equal their quote for 3 vehicles on site. I promise 3 vehicles, but would throw in [...]

Mighty Men Conference 2009
Monday, 27 Apr, 2009 – 13:59 | 2 Comments
Mighty Men Conference 2009

200 000 Men can’t be wrong!
Mighty Men led by uncle Angus and his family was the highlight of my entire life! I’m sure every man that attended the conference will have a unique story and experience to share.
For me with a very critical eye on life noticed all the bad things the media had [...]

Jogebed hawelose kinders
Tuesday, 21 Apr, 2009 – 15:28 | One Comment
Jogebed hawelose kinders

Ilze Nel en Jenny Bray is finaliste vir Mej Veltieland van Hoërskool Duineveld in Upington.
Die finaliste samel geld in vir liefdadigheid en die twee finaliste is onder andere besig met ’n projek vir Jogebed. Jogebed is ‘n tehuis vir hawelose kinders in Upington. Hier oorhandig hulle handdoeke aan Mariana Becker (Voorsitter van Jogebed) tydens ’n [...]

MX-NOOI 2009 Sanya Strauss
Tuesday, 31 Mar, 2009 – 19:41 | No Comment
MX-NOOI 2009 Sanya Strauss

Karnaval glansaand met die betowerende Izak, beter bekend as Scab van Egoli op M-NET het omtrent die hele Upington behoorlik aan die gons gehad met sy sang en versteekte talente.
Ons top 10 MX-nooiens het ons na ons awems laat snak in pragtige uitrustings van die 2 ontwerpers Herman en Mark of B.
Alle gaste het ‘n [...]