Home » Ster Kalahari

Ster Kalahari

See previews of the latest movies showing at Ster Kalahari in Upington.

23 -- 29 July 2010 (Tel: 054-3322107)

Marmaduke

Die geliefde reuse-lomp brak met die spits ore en die hangbek, kwyl in teaters rond spesiaal vir ouers om saam met die kleinspan te kom kraai van die lag!. Sy komiese avonture is gerig op alle ouderdomsgroepe wat n lied in die hart nodig het.

When in Rome

Prettige komedie. Pasop waarvoor jy wens. . ʼn Bleeksiel-heldin drink te veel en beland langs ʼn fontein in Rome waar drome waar word as jy muntstukke in die water gooi. Sy bedwelm drie mans sonder dat sy weet, maar met histeriese gevolge! Geskik vir die hele gesin

To Save A Life

Op die trant van Facing Giants en Fireproof, die inspirerende storie van Jake Taylor wat blyk alles in die lewe te he. Dan tref n tragedie hom, en deur al die vra moet hy besluite neem wat sy lewe vir ewig sal raak. Hierdie fliek word sterk aan beveel vir die hele familie

Back Up Plan

Gaan jy binnekort pa word? Is jy op die oomblik swanger? Dan moet jy vinnig gaan klas draf by Jennifer Lopez! Sy verduidelik in kleur, geur en komedie wat swangerskap behels, terwyl die aantreklike Alex O’Loughlin hom voorberei om doeke om te ruil en babas te kalmeer. Heerlike vermaak!!

Monday to Saturdays

Monday to Saturdays

12:00

15:00

17:30

20:00

Sundays

17:30

20:00

Tickets:

Normal Time

R 17.00

20:00

R 20.00

Tuesday Special

R 15.00

Pensionary

R 15.00