Kalahari Bruidskou 2010
headline »
Thu, 17/06/10 – 17:12 | No Comment

Met trots stel ons die Noord-Kaap se eerste Bruid Expo bekend.
Die Kalahari Bruidskou is die eerste van sy soort wat in Upington gehou sal word.
Die Bruidskou is ‘n eerste vir ons as Linx Graphics en ons beoog om hierdie expo ‘n sukses te maak en instelling elke jaar, daarom maak ons staat op u ondersteuning.
Die [...]

Read the full story »
Events

Jokes

News

Review

World

Home » Archive by Category

Articles in the Events Category

GIOVANNI VAN SUPERSTERRE 3
Wednesday, 14 Jul, 2010 – 6:28 | No Comment
GIOVANNI VAN SUPERSTERRE 3

[ July 31, 2010; 12:00 am to 7:00 pm. 12:00 am to 7:00 pm. 12:00 am to 7:00 pm. ] Kalahari Bruidskou Upington aangebied deur Linx Graphics bring die opwindende Giovanni van  Supersterre 3 na Upington.

Giovanni tree op 31 Julie 2010 in Duineveld se Suidsaal, ter afsluiting van die Kalahari Bruidskou 2010.

Gedurende die vertoning sal van Upington se modeontwerpers hul beste werk wys.

Gaste word tussen 18:30 en 19:00 verwelkom met ‘n glasie sjerrie of port by [...]

Bruidskou 2010
Thursday, 17 Jun, 2010 – 10:09 | No Comment
Bruidskou 2010

[ July 30, 2010 to July 31, 2010. ] Die Kalahari Bruidskou is die eerste van sy soort wat in Upington gehou sal word.

Die Bruidskou is ‘n eerste vir ons as Linx Graphics en ons beoog om hierdie expo ‘n sukses te maak en instelling elke jaar, daarom maak ons staat op u ondersteuning.

Die bruidskou bied professionele advies vir alle areas vir beplanning vir [...]

Stormers vs Bulls
Thursday, 1 Apr, 2010 – 7:18 | No Comment
Stormers vs Bulls

[ May 14, 2010 to May 16, 2010. ] Prys R1450.00
14, 15, 16 May

Sluit in bus trip van Upington na Kaapstad en terug.

Gratis bier op die bus (tien kaste)

2 Nagte se B&B.

Vervoer Sat-oggend na Waterfront/Nuweland.

Kaartjie vir Nuweland ….. Stormers vs Bulls!!!

Vermaak die Vrydag-aand saam met n braai, wat insluit vir R70.00 Sosatie, wors, tjop, knoffelbrood en slaaie. (ekstra)

Slegs 51 plekke op busse

Kontak Phillo:

[...]

DBV / SPCA Bergfietsrit Gesinsaand
Thursday, 18 Feb, 2010 – 8:33 | No Comment
DBV / SPCA Bergfietsrit Gesinsaand

[ February 20, 2010; 6:00 pm to 11:00 pm. ]

Die Upington DBV bied ‘n familie-aand aan waarin mense hulself kan geniet op bergfietse en terselfdertyd voorberei vir die opkomende Cape Argus fietstoer. Die geleentheid vind plaas by Spitskop Natuurreservaat op 20 Februarie 2010 en
die opbrengs is ten bate van die Upington DBV.

Daar sal drie afstande wees wat begin om 18:00 die Saterdagaand. Die eerste [...]

Netbal Toernooi 5 Februarie 2010
Tuesday, 19 Jan, 2010 – 14:10 | One Comment
Netbal Toernooi 5 Februarie 2010

[ February 5, 2010; ]
Netbal Toernooi Ten Bate van Kansa
Relay for Life 2010
Datum: 5 Februarie 2010

Plek: Duineveld Netbal Bane

Tyd: 18:00

Koste: R300.00 per span (Nie meer as 10 lede per span)

Prysgeld

1st – R 2000.00

2de – R 1000.00

3de – R 500.00

Ek wil net graag julle almal herhinner aan die Netbal toernooi op 5 Februarie 2010.

Ons moet asb Vrydag 22 Januarie 2010 [...]

Upington Rugby Klub Fonds Insamelings
Monday, 18 Jan, 2010 – 19:50 | No Comment
Upington Rugby Klub Fonds Insamelings

[ February 26, 2010; ]

Upington Rugby Klub hou ‘n fonds insamelings dinee met SCHALK BURGER SNR

BEYERS NAUDE BEHARTIG DIE VEILING MET GAS KUNSTENAAR EN

JAPIE MOLLER TRIO VIR MUSIEK

by die eiland UPINGTON DORP RUGBY KLUB

op VRYDAG 26 FEBRUARIE 2010

KONTAK  0762727007

Shavathon 2010
Tuesday, 15 Dec, 2009 – 15:17 | No Comment
Shavathon 2010

[ March 5, 2010; ]

Do you know somebody who has been touched by cancer? Would you like your workplace or organisation to join in the fight against cancer by supporting the work of the Cancer Association of South Africa (CANSA)?

We encourage you to host a CANSA Shavathon event at your offices on Friday, 5 March 2010.

Your staff, visitors, clients [...]

Kalahari Kuierfees
Saturday, 21 Nov, 2009 – 14:33 | One Comment
Kalahari Kuierfees

[ September 24, 2010 to September 26, 2010. ] Die fees het sy ontstaan gehad in 1992 as die SAD Rosyntjiefees. Die fees is in sy totaliteit op die Eiland vakansie-oord aangebied. Reg van die begin was dit ‘n reuse sukses met wye media blootstelling. In 2000 is die fees oorhandig aan die Noord-Kaap se mense. Dit het ‘n artikel 21 maatskappy geword met [...]

Upington Landbou Skou
Saturday, 21 Nov, 2009 – 14:26 | No Comment
Upington Landbou Skou

[ May 6, 2010 to May 8, 2010. ] Groot opgewondenheid heers oor die Upington Landbou Skou. Met verskeie top Suid-Afrikaanse kunstenaars, lekker musiek en dans aande, honderde stalletjies en heerlike kos gaan Upington Skou ‘n hoogtepunt op die kalender wees. Kom kuier hier in Upington.