Netbal Toernooi 5 Februarie 2010
Netbal Toernooi Ten Bate van Kansa
Relay for Life 2010
Datum: 5 Februarie 2010
Plek: Duineveld Netbal Bane
Tyd: 18:00
Koste: R300.00 per span (Nie meer as 10 lede per span)
Prysgeld
1st – R 2000.00
2de – R 1000.00
3de – R 500.00
Ek wil net graag julle almal herhinner aan die Netbal toernooi op 5 Februarie 2010.
Ons moet asb Vrydag 22 Januarie 2010 terugvoering kry. Daar moet ‘n minimum van 30 Spanne inskryf.
Laatweet ons asb!
Lekker Dag
Antoinetta
054 3370250



Loading...
Goeiemiddag ek wil net graag uitvind, is daar dalk ‘n dorp netbalspan hier op Upington, ek stel belang om te speel, ek weet daar is ‘n facebook groep ook, maar volgens my kennis is hulle/ons nog opsoek na ‘n afrigter. Daar is omtrent so 53 belangstellendes.
Leave your response!