Home » Events, Uncategorized
Upington Landbou Skou
Groot opgewondenheid heers oor die Upington Landbou Skou. Met verskeie top Suid-Afrikaanse kunstenaars, lekker musiek en dans aande, honderde stalletjies en heerlike kos gaan Upington Skou ‘n hoogtepunt op die kalender wees. Kom kuier hier in Upington.
Leave your response!