Kalahari Bruidskou 2010
headline »
Thu, 17/06/10 – 17:12 | No Comment

Met trots stel ons die Noord-Kaap se eerste Bruid Expo bekend.
Die Kalahari Bruidskou is die eerste van sy soort wat in Upington gehou sal word.
Die Bruidskou is ‘n eerste vir ons as Linx Graphics en ons beoog om hierdie expo ‘n sukses te maak en instelling elke jaar, daarom maak ons staat op u ondersteuning.
Die [...]

Read the full story »
Events

Jokes

News

Review

World

Home » Archive by Month

Articles Archive for November 2009

Single Black Female
Sunday, 29 Nov, 2009 – 13:20 | One Comment
Single Black Female

This has to be one of the best singles ads ever printed.  It is reported to have been listed in the Johannesburg Times.
SINGLE BLACK FEMALE seeks male companionship, ethnicity unimportant.  I’m a very good girl who LOVES to play.  I love long walks in the woods, riding in your bakkie, hunting, camping and fishing trips, [...]

Hoe om 'n Haaiaanval te voorkom
Sunday, 29 Nov, 2009 – 13:15 | One Comment
Hoe om 'n Haaiaanval te voorkom

1. Moenie in die see swem nie.
Meer as 99% van alle haaiaanvalle gebeur in groot watermassas, ook bekend as oseane.
Die manier om vas te stel of jy in ‘n oseaan is, is om die water te proe. Dit behoort sout te smaak.
2. Swem saam met vet mense.
Sorg altyd dat daar groot, vet mense [...]

Qantas Airlines: Repair Division
Sunday, 29 Nov, 2009 – 13:10 | No Comment
Qantas Airlines: Repair Division

There are few problems at work that cannot be solved with the right conversation.”
These are absolutely brilliant…!!
Qantas Airlines: Repair Division
Remember, it takes a college degree to fly a plane but only a high school diploma to fix one.
After every flight, Qantas pilots fill out a form, called a ‘Gripe Sheet’ which tells mechanics about problems [...]

Jacobus Eksteen trial set for May
Sunday, 22 Nov, 2009 – 23:35 | One Comment
Jacobus Eksteen trial set for May

Former Stellenbosch student Jacobus Eksteen, accused of raping and killing fellow-student Erin Van Rensburg, is to go on trial in the Cape High Court next year.
Eksteen made his final appearance in the Stellenbosch Magistrate’s Court on Friday, when Magistrate Anita Potgieter informed him that his trial was scheduled for May 17.
Eksteen faces five charges: kidnapping, [...]

Angus Buchan – baie belangrik
Sunday, 22 Nov, 2009 – 23:29 | One Comment
Angus Buchan – baie belangrik

Mnr. Angus Buchan aan die woord tydens Saterdag se byeenkoms in Vanderbijlpark.
Die Angus Buchan-fenomeen het Saterdag in Vanderbijlpark voortgerol toe duisende mense na die Isak Steyl-stadion gestroom het om na die evangelis-boer van Greytown te luister.
Van Buchan het hulle ‘n eenvoudige vraag gekry: glo julle dat die Seun van God lewe of dat hy dood [...]

No More Allergies and Asthma
Sunday, 22 Nov, 2009 – 23:24 | No Comment
No More Allergies and Asthma

Scientists at Johns Hopkins and their colleagues have developed sugar-coated polymer strands that selectively kill off cells involved in triggering aggressive allergy and asthma attacks. Their advance is a significant step toward crafting pharmaceuticals to fight these often life-endangering conditions in a new way.
For more than a decade, a team led by Bruce S. Bochner, [...]

Mans
Sunday, 22 Nov, 2009 – 23:08 | No Comment
Mans

Mans lees koerant…. nie gedagtes nie
Van die heel grootste verskille tussen ons mans en die liewe vrouens (wat van ons volledig mens maak), is die manier hoe ons kommunikeer, luister en redeneer.
Mans dink in kompartemente, waar vrouens meer globaal dink. Mans sorteer verskillende temas van sy denke in verskillende kompartemente. Alhoewel mans dink oor dinge [...]

Kalahari Kuierfees
Saturday, 21 Nov, 2009 – 14:33 | One Comment
Kalahari Kuierfees

[ September 24, 2010 to September 26, 2010. ] Die fees het sy ontstaan gehad in 1992 as die SAD Rosyntjiefees. Die fees is in sy totaliteit op die Eiland vakansie-oord aangebied. Reg van die begin was dit ‘n reuse sukses met wye media blootstelling. In 2000 is die fees oorhandig aan die Noord-Kaap se mense. Dit het ‘n artikel 21 maatskappy geword met [...]

Upington Landbou Skou
Saturday, 21 Nov, 2009 – 14:26 | No Comment
Upington Landbou Skou

[ May 6, 2010 to May 8, 2010. ] Groot opgewondenheid heers oor die Upington Landbou Skou. Met verskeie top Suid-Afrikaanse kunstenaars, lekker musiek en dans aande, honderde stalletjies en heerlike kos gaan Upington Skou ‘n hoogtepunt op die kalender wees. Kom kuier hier in Upington.

Potjiekos Kompetisie No.3
Wednesday, 18 Nov, 2009 – 21:24 | No Comment
Potjiekos Kompetisie No.3

24 Oktober 2009 Potjiekos kompetisie was ‘n groot sukses!

100M in Hoehakskoene
Van L na regs is Toney Fourie, Jackie van Eden, Bertis Visser en Quitin Fourie
Daar was 382 mense wat in geskryf het vir die 100m in hoehakskoene maar op die oggend van die 24ste het net 299 opgedaag vir die 100m in hoehakskoene harloop. Nou [...]