Events

Jokes

News

Review

World

Home » Featured

Kansa Upington Kalahari Vat Hande Met Khara Hais

Submitted by Pieter on Sunday, 25 October 2009No Comment

foto1-kansa-word-verwelkom-deur-khara-hais-munisipaliteitDie KANSA span het Vrydag 23 Oktober die dames van Khara Hais Munisipaliteit toegespreek die risiko vermindering van borskanker te verminder en oor die dienste van KANSA. Die fokus is hierdie maand op ons vrouens en daarom is dit baie belangrik dat die dames ingelig moet wees oor hoe om die risiko van borskanker te verminder.‘n Groot Papsmeerveldtog word geloots op 29 Oktober 2009 vir die vroulike werknemers van Khara Hais munisipaliteit. Die KANSA inligting van die betrokke veltog vir die maand gaan ook in die munisipalteit se nuusbrief verskyn elke maand. Sodoende word duisende mense in ons streek weer bereik. Twee van KANSA se survivors het ook hulle storie gedeel met die dames van die munisipaliteit. KANSA sien uit om die pad saam met Khara Hais te stap en sien uit na volgende jaar se byeenkoms.

  • Share/Bookmark

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.