Articles Archive for 31 March 2009
Wat kan gebeur as ‘n vrou haar man saamsleep om inkopies te doen:
‘n Brief van Game Store, Kimberley.
Geagte mev van Vreden,
Ons winkel is van plan om u gesin uit ons winkel te verban, tensy u man nie met sy streke ophou nie. Onderaan is ‘n lys van al die streke wat hy
aangevang het. Ons kameras [...]
Karnaval glansaand met die betowerende Izak, beter bekend as Scab van Egoli op M-NET het omtrent die hele Upington behoorlik aan die gons gehad met sy sang en versteekte talente.
Ons top 10 MX-nooiens het ons na ons awems laat snak in pragtige uitrustings van die 2 ontwerpers Herman en Mark of B.
Alle gaste het ‘n [...]
TWO outstanding players at the House of Paint Schools’ Easter Rugby Festival being held at Kearsney College in KwaZulu-Natal next week are being offered the opportunity to win bursaries to the value of R60000 each.
The bursaries cover tuition fees at Varsity College and a contract with the Sharks Academy next year.
Players will be [...]
‘N Vieslike oom stap by ABSA in en skree op die vrou agter die toonbank: ‘Ek wil ‘n ƒ@kken rekening oopmaak!’ Geskok antwoord die vrou terug: ‘Verskoon tog meneer, ek dink nie ek het u mooi gehoor nie. Wat het u gesê?’
‘Luister hier jou dom ƒ@kken koei!’ skree hy weer, ‘Ek het gesê ek wil [...]


Loading...
